DIE Atlantis-gemeenskap is in rou na ‘n vyfjarige klonkie Donderdagaand glo deur ’n us doodgery is. Volgens kapt. FC van Wyk, ...
TWEE kleuters van Kariega het gistermiddag in ’n swembad verdrink.Volgens kapt. Sandra Janse van Rensburg, ’n polisiewoordvoerder, is die polisie omstreeks 11:00 na ’n huis in Len Basonstraat, Kariega ...
DIE Bredasdorp-gemeenskap is in rou gedompel ná die tragiese dood van die plaaslike rapper Raymondo August, beter bekend as Madray. August het Sondagoggend in die Worcester-hospitaal aan sy wonde besw ...
DE DOORNS. – Uitdagend, maar sonder twyfel fantasties. Dit is hoe matrikulante van die Hoërskool Hexvallei hul eksamen ...
Volgens JP Smith, die Stad se mayco-lid vir veiligheid en sekuriteit, was die voertuig op pad na die Belhar-brandweerstasie ...
’N MAN (28) van Vanwyskvlei in die Noord-Kaap gaan 13 jaar agter tralies deurbring vir die verkragting op sy 61-jarige antie.
Hill-Lewis het gister tydens ’n raadsvergadering gesê, hy het aan die minister van polisie, prof. Firoz Cachalia geskryf, en ...
DIE Mitchells Plain-polisie ondersoek die omstandighede rondom ’n skietvoorval Donderdag, omstreeks 20:22 in Hengelaarstraat ...
DIE Gauteng polisie Anti-Gang Unit het ’n tweede verdagte aangekeer vir die onlangse skietvoorval in Westbury. Die 36-jarige verdagte is glo die mastermind agter die voorval.
RASSIE Erasmus het weereens gewys hy’s nie bang om gewaagde keuses te maak nie – dié keer met die insluiting van die ...
Dit het omstreeks 18:10 in Jordan Road in die area afgespeel en die Manenberg-polisie het twee klagtes van poging tot moord geregistreer.
’N WENK van ’n fluitjieblaser het vandeesweek tot die arrestasie gelei van ’n bewaarder vir die besit van smokkelware.