Mohamed Salah se 250ste Liverpool-doel het die Engelse Premierliga-kampioen se swak lopie Saterdag beëindig en tot ’n sege met 2-0 oor Aston Villa help voer, terwyl Arsenal vir Burnley geklop en steed ...
Amazon het vandeesweek bekend gemaak hy gaan 14 000 poste besnoei, want die maatskappy kan vinniger en “leniger” werk danksy kunsmatige intelligensie. Hoe voel jy oor KI – is jy bang dit gaan ...
Die polisie gaan sy span in Reigerpark, Boksburg, versterk om al die skuldiges te jag wat betrokke was in Saterdagaand se koelbloedige skietery waarin ses mense dood en minstens drie beseer is.
Amazon het vandeesweek bekend gemaak hy gaan 14 000 poste besnoei, want die maatskappy kan vinniger en “leniger” werk danksy kunsmatige intelligensie. Hoe voel jy oor KI – is jy bang dit gaan ...
Die Chinese aanlyn kleinhandelaar Shein het sekspoppe wat soos kinders lyk van sy webwerf onttrek nadat die Franse verbruikerswaghond dit opgemerk het.
Wat veronderstel was om ’n blye dag vir die Protea-vrouekrieketspan te wees het op ’n lae noot geëindig toe hy Sondag in die Wêreldbeker-eindstryd vasgeval het.
Dit het Saterdag in Brentford aan die buitewyke van Londen gelyk of die Barbarians, wat merendeels ’n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan was, te sterk vir ’n vyftiental van die All Blacks sou wees.
Die wildveearts dr. Alwyn Venter, asook Angelo Robbertse, sy assistent, en Anlo Ferreira, die vlieënier, is dood toe die Alouette-helikopter waarin hulle gevlieg het op ’n moeilik bereikbare plek naby ...
Inwoners van Johannesburg het Saterdag in groot getalle voor die Burgersentrum in Braamfontein betoog teen wat hulle noem “ ’n ekonomiese krisis en skending van menseregte” ten opsigte van die metro s ...
’n Skitterende kolfbeurt deur Laura Wolvaardt was nie genoeg om die Protea-vrouekrieketspan Sondag van glorie in die Wêreldbeker-eindstryd te verseker nie.
Jannik Sinner het Sondag die Paryse Meesterstoernooi die eerste keer gewen toe hy Felix Auger-Aliassime met 6-4, 7-6(4) in die eindstryd verslaan het.
Suid-Afrika sal alle beskikbare regskanale volg om te verseker dat die voortvlugtige pastoor en selfverklaarde profeet Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, uitgelewer word.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results