Amazon het vandeesweek bekend gemaak hy gaan 14 000 poste besnoei, want die maatskappy kan vinniger en “leniger” werk danksy kunsmatige intelligensie. Hoe voel jy oor KI – is jy bang dit gaan ...
Stay in Paternoster het ’n groot verskeidenheid selfsorg-akkommodasie beskikbaar en het iets vir elke smaak en begroting. Bespreek vandag en kom skop jou skoene uit. Jy kan later vir ons dankie sê!
’n Miljoen meer internasionale toeriste het Suid-Afrika in die eerste nege maande van die jaar besoek as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.
Te midde van ’n knellende droogte én verwoestende oorstromings die afgelope dekade het die Wes-Kaapse regering ’n waterveerkragtigheidstrategie vir die dekade tot 2035 onthul om proaktiewe beplanning ...
Amazon het vandeesweek bekend gemaak hy gaan 14 000 poste besnoei, want die maatskappy kan vinniger en “leniger” werk danksy kunsmatige intelligensie. Hoe voel jy oor KI – is jy bang dit gaan ...
Lanzerac is sinoniem met ouwêreldse sjarme en ryk Kaapse erfenis, en is deurdrenk met geskiedenis wat terugdateer na 1692. Dis geleë in die voetheuwels van die idilliese Jonkershoekvallei van ...
In ‘Kokkedoor: Son en see’ val die kollig op die nostalgiese rol wat kosmaak in ’n familieverband speel en die manier waarop ...
’n Maatskappy wat reeds met voorbereidingswerk vir ’n nuwe township-ontwikkeling in Klerksdorp begin het, bestaan in der waarheid nie.
FlySafair se nuwe roetes na die Oos-Kaap sal ekonomiese groei in die streek stimuleer en geleenthede vir kleinsake en gemeenskappe ontsluit.
Gewelddadige voorvalle van veediefstal sal na verwagting toeneem in die Vrystaat namate die feesseisoen voortduur.
’n Gru-vonds van hordes karkasse en diereledemate, alles van beskermde en/of bedreigde spesies, is die afgelope week in ’n woonkompleks in Pretoria-Oos gevind.
’n Ouditmening waarin aanbeveel is dat die Padongelukfonds (POF) nie sy rekeningkundige beleid moet verander nie, is vier jaar gelede deur die entiteit van die hand gewys.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results