NÁ 36 jaar diens in die Suid-Afrikaans Polisie groet adjudantoffisier Joseph Swartbooi sy broers en susters in blou en maak ...
GAIREYAH Fredericks is welbekend in die plaaslike literêre landskap vir haar poësie. Haar nuutste bundel, Een Voet innie Kabr, is ’n mixed masala van lekkerte en erfenis.
Dit het omstreeks 18:10 in Jordan Road in die area afgespeel en die Manenberg-polisie het twee klagtes van poging tot moord ...
DIE Lentegeur-polisie het ’n moordtoneel in Tania Crescent, Montrose Park gefynkam vir leidrade, in ’n poging om diegene wat verantwoordelik is vir die dood van twee mans, op te spoor.Die oorledenes i ...
DIE Delft-polisie het twee klagtes van moord geregistreer ná ’n skietvoorval die lewe van nog twee jongmanne in die gebied ...
Hill-Lewis het gister tydens ’n raadsvergadering gesê, hy het aan die minister van polisie, prof. Firoz Cachalia geskryf, en ...
Volgens JP Smith, die Stad se mayco-lid vir veiligheid en sekuriteit, was die voertuig op pad na die Belhar-brandweerstasie ...
DE DOORNS. – Uitdagend, maar sonder twyfel fantasties. Dit is hoe matrikulante van die Hoërskool Hexvallei hul eksamen ...
’N MAN (28) van Vanwyskvlei in die Noord-Kaap gaan 13 jaar agter tralies deurbring vir die verkragting op sy 61-jarige antie.
DIE Atlantis-gemeenskap is in rou na ‘n vyfjarige klonkie Donderdagaand glo deur ’n us doodgery is.Volgens kapt. FC van Wyk, ’n polisiewoordvoerder, het die ongeluk omstreeks 19:25 op die hoek van Aca ...
VYF mense dood en twee beseer ná twee voertuie gister kop-aan-kop op die M4 by Gqeberha, gebots het.Die twee karre, albei SUV’s, was op die M4-pad vanaf Summerstrand na die N2-snelweg in Gqeberha, oms ...
‘N 18-JARIGE skolier is dood ná hy en sy 19-jarige chommie gisteroggend probeer het om ’n delivery driver en sy assistent te ...