’n Maatskappy wat reeds met voorbereidingswerk vir ’n nuwe township-ontwikkeling in Klerksdorp begin het, bestaan in der waarheid nie.
Amazon het vandeesweek bekend gemaak hy gaan 14 000 poste besnoei, want die maatskappy kan vinniger en “leniger” werk danksy kunsmatige intelligensie. Hoe voel jy oor KI – is jy bang dit gaan ...
Amazon het vandeesweek bekend gemaak hy gaan 14 000 poste besnoei, want die maatskappy kan vinniger en “leniger” werk danksy kunsmatige intelligensie. Hoe voel jy oor KI – is jy bang dit gaan ...
Afgevaardigdes van China, die land waarna Suid-Afrika die meeste makadamianeute in die neutedop uitvoer, sê hul produksie van makadamianeute vorder goed en dat hulle nie meer van Suid-Afrikaanse voorr ...
Skaars twee maande nadat ’n bekroonde Suid-Afrikaanse TV-joernalis ’n nuwe kontrak met ’n Amerikaanse TV-netwerk gesluit het, het sy die trekpas gekry – na bewering weens ’n omstrede onderhoud.
Lanzerac is sinoniem met ouwêreldse sjarme en ryk Kaapse erfenis, en is deurdrenk met geskiedenis wat terugdateer na 1692. Dis geleë in die voetheuwels van die idilliese Jonkershoekvallei van ...
Stay in Paternoster het ’n groot verskeidenheid selfsorg-akkommodasie beskikbaar en het iets vir elke smaak en begroting. Bespreek vandag en kom skop jou skoene uit. Jy kan later vir ons dankie sê!
Amazon het vandeesweek bekend gemaak hy gaan 14 000 poste besnoei, want die maatskappy kan vinniger en “leniger” werk danksy kunsmatige intelligensie. Hoe voel jy oor KI – is jy bang dit gaan ...
’n Miljoen meer internasionale toeriste het Suid-Afrika in die eerste nege maande van die jaar besoek as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.
Te midde van ’n knellende droogte én verwoestende oorstromings die afgelope dekade het die Wes-Kaapse regering ’n waterveerkragtigheidstrategie vir die dekade tot 2035 onthul om proaktiewe beplanning ...
FlySafair se nuwe roetes na die Oos-Kaap sal ekonomiese groei in die streek stimuleer en geleenthede vir kleinsake en gemeenskappe ontsluit.
Gewelddadige voorvalle van veediefstal sal na verwagting toeneem in die Vrystaat namate die feesseisoen voortduur.