GAIREYAH Fredericks is welbekend in die plaaslike literêre landskap vir haar poësie. Haar nuutste bundel, Een Voet innie Kabr, is ’n mixed masala van lekkerte en erfenis.
NÁ 36 jaar diens in die Suid-Afrikaans Polisie groet adjudantoffisier Joseph Swartbooi sy broers en susters in blou en maak ...